Ralph Meeker

Ralph Meeker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ralph Rathgeber
Geboorte (1920-11-21)21 November 1920
Sterfte 5 Augustus 1988 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ralph Meeker (21 November 1920 – 5 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Naked Spur (1953), Kiss Me Deadly (1955), Paths of Glory (1957), en The Dirty Dozen (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy